Skip to content

Helena Hugo eerste keur

by Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624083610
Product in Stock: Yes
Original price R 275.00 - Original price R 275.00
Original price R 275.00
R 275.00
R 275.00 - R 275.00
Current price R 275.00
Add to Wishlist
Aimee vlug na ’n kunstenaarsdorpie in Liefde is ’n Franse sprokie​. Vlug sy omdat sy wil wegkruip of omdat sy op soek is na iets wat sy verloor het? Marissa en Theo moet ’n aantal uitdagings oorkom in ​Tot die dood ons skei. Sal die lewe eenvoudiger wees as hul paaie eerder skei? Adria werk in ’n manswêreld in ​Wilde rose​, en sy gaan nie toelaat dat enigiets haar van stryk bring nie. Die liefde vat egter sy eie koers.

x