Skip to content

Die Boomhuis met 52 Vloere

by Wordsworth Books
ISBN: 9781485311249
Product in Stock: Yes
Original price R 220.00 - Original price R 220.00
Original price R 220.00
R 220.00
R 220.00 - R 220.00
Current price R 220.00
Add to Wishlist
Andy en Terry se immer groter wordende boomhuis het nou al 52 vloere! En hulle nuwe prettige byvoegings sluit onder andere in: 'n golfmasjien, 'n regte-egte slangetjies-en-leertjies-speletjie met regte slange en lere, en 'n hoëtegnologie speuragentskap met die nuutste speurtegnologie wat baie handig te pas kom. Want hulle uitgewer, mnr. Grootneus, het spoorloos verdwyn!! Die twee vriende vermoed dat die rebelse groente dalk iets met sy verdwyning te doen gehad het.

x