Skip to content

Boude Biljoener

by Wordsworth Books
ISBN: 9781485305569
Product in Stock: Yes
Original price R 180.00 - Original price R 180.00
Original price R 180.00
R 180.00
R 180.00 - R 180.00
Current price R 180.00
Add to Wishlist

Ontmoet Joe Spud, die wêreld se rykste twaalfjarige.

Joe het alles wat sy hart kan begeer:

sy eie Formule Een-renmotor,
'n duisend pare sportskoene,
selfs 'n orangoetang vir 'n butler!

Ja, Joe het alles wat hy wil hê, maar daar's een ding wat hy regtig nodig het: 'n vriend ...

x