{"title":"Helene De Kock","description":"","products":[{"product_id":"helene-de-kock-keur-6-paperback","title":"Helene de Kock Keur 6 (Paperback)","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHelene de Kock skryf meesleurende romans, en sy beeld haar karakters met deernis en humor uit. Hierdie keur bevat twee van haar gewildste wynlandverhale:\u003c\/span\u003e\u003cem\u003e’n Kind vir Vier Oude Vrinde\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e en \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eVolmaakte versnit\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e?.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Helene de Kock","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40310664069298,"sku":"9780798182027","price":330.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/325517_6406889eeb14c7.70530148_9780798182027.jpg?v=1678157798"},{"product_id":"helene-de-kock-keur-5-paperback","title":"Helene de Kock Keur 5 (Paperback)","description":"Hierdie keur bevat vier ontroerende verhale wat tot op die laaste bladsy genot sal verskaf. Man van gister is ’n plaasroman oor die lief en leed van vier jongmense. In’n Bruid vir vier seisoene gaan hou Sanet Bornman in Venesië vakansie waar sy ontstellende nuus ontvang oor haar verloofde. In Huwelik in die herfs besoek Amara Londen om helderheid te kry oor Pieter Cronjé se huweliksaansoek. Uur van die sewester is ’n spannende liefdesverhaal wat afspeel in die Oos-Vrystaatse berge.","brand":"Helene de Kock","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40310664560818,"sku":"9780798180535","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/141497_6151daf993f6f6.21832090_9780798180535_b8be25c6-977d-4139-8a00-071c473c2381.jpg?v=1640820984"},{"product_id":"elisabet-se-oorlog-paperback","title":"Elisabet se Oorlog (Paperback)","description":"Dis 1938 en Elisabet Uys se onrus oor haar voorgenome huwelik met Johannes Barnard groei saam met die gerugte dat daar dalk ’n tweede Groot Oorlog mag uitbreek. Gepantser met Ouma Liesbet se raad besluit sy kort voor haar troue om die verlowing te verbreek en vrou-alleen na Europa te reis. Sal Elisabet in die oorloggeteisterde London vryheid en onvoorwaardelike liefde vind?\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nHelene de Kock op haar beste.","brand":"Helene De Kock","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40312050417842,"sku":"9780798181914","price":375.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/331393_611d1d7549cf30.47173818_9780798181914.jpg?v=1672476815"},{"product_id":"debora-gaan-huis-toe-paperback","title":"Debora gaan huis toe (Paperback)","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIn dié opvolg op \u003c\/span\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003cem\u003eDebora en seuns\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cspan\u003eis die fokus weer die lief en leed van die Schlagerfeldts. Dis nou die 1960's, en die hoofkarakter is Debora se kleindogter, ook 'n Debora. Dié 27-jarige dokter kom terug na die Oos-Vrystaat om by haar pa in sy praktyk aan te sluit. Maar dan ontmoet sy dr Tristan Murray en al haar voorgenome drome stort ineen. Sy\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003e volg haar neef na Londen om haar wonde te lek, en vind dat die pad van verlore liefde na geluk deur gevaar en hartseer lei.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Helene de Kock","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40313048006834,"sku":"9780798176132","price":385.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/141139_611af3dd3f9683.87034065_9780798176132_ba0f41cc-34a4-44bf-9ea9-99b926fb501e.jpg?v=1665127428"},{"product_id":"helene-de-kock-keur-7-paperback","title":"Helene de Kock Keur 7 (Paperback)","description":"Twee vroeë romans deur een van Afrikaans se gewildste liefdesverhaalskrywers. Albei verhale speel af in die Vrystaatse Riemland, die heimat van die Bassons en Baumanns, twee families wie se geskiedenis deur vriendskap en intrige verweef is. In Ver vlug na môre reis Eugene Basson na Europa om te gaan vasstel wat van sy gevoelens vir die mooi blonde Elsje geword het. In Met vandag se brood is Renier, die jong dominee op Petrusdal, vasgevang tussen sy verstand en sy hart.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nTwee lekkerleesverhale saamgebind in een boek om die nuwe jaar mee af te skop.","brand":"Helene de Kock","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41314439168178,"sku":"9780798182881","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/358404_619215b80d38a7.51441024_9780798182881.jpg?v=1676682390"},{"product_id":"stella-se-dogters-paperback","title":"Stella se Dogters (Paperback)","description":"Stella Bennet van die plaas Ommekeer het drie dogters en hulle het probleme.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nNiemand sal Julia glo dat sy in haar huwelik verbaal mishandel word nie. Niemand sal begryp dat Pauli verlief is op die verkeerde man nie. Veral aangesien sy so 'n verstandige man aan haar sy het. Niemand sal ooit weet hoe broos Teresa is nie. Want sy is hierdie hardekwas advokaat wat geen man nodig het nie.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nDie drie dogters se lewens word verder gekompliseer deur vier manne: Frans de Wet, wat langsaan op Genotsfontein boer, Martin Joubert, die prokureur op die dorp, 'n plaaslike dokter James Cameron, en dokter Michael de Waal 'n chirurg wat vanuit die buiteland terugkom om op sy tuisdorp te praktiseer.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nAl drie Stella se dogters ly tot 'n mate aan ontkenning, ontkenning van wat werklik is en van wat hulle regtig wil he. Maar die lewe het 'n manier om die erkenning van waarhede af te dwing.","brand":"Helene de Kock","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41651417809074,"sku":"9781776352654","price":330.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/362953_620ce0fc333672.37750187_9781776352654.jpg?v=1674809654"},{"product_id":"helene-de-kock-keur-8-paperback","title":"Helene de Kock Keur 8 (Paperback)","description":"Helene de Kock Keur 8 sluit in ’n Oos-Vrystaatse familiesage en een van haar wynlandromans.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nIn Abel se dogters smag Abel Buitendag se dogters na meer warmte en kontak. Sedert hul ma se dood, toe hulle nog klein was, klou hul pa verbete vas aan dit wat verby is. Maar soos hulle een vir een die huis verlaat en deel word van die groter wêreld, gryp die lewe hul met woede en vreugde vas. Hulle ervaar die mooi, en ook die bitterheid, wat liefde bring. Adelien bevind haar skielik op ’n plek waar sy dringend haar eie hart moet leer ken. Bernadette loop ’n pad wat geen vrou ooit self sal kies nie. En Christelle kan eenvoudig nie haar jeugliefde vergeet nie.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nSoetwyn vir ’n Sondagkind is die verhaal van ’n jong meisie wat vir die eerste keer voor die kompleksiteite van die lewe te staan kom en in die proses ryp word. Kleintyd al het Nicola besluit dat sy eendag soetwyn gaan maak op haar stiefpa se wynplaas. Maar wanneer sy terugkom van haar studie in die buiteland, het dinge verander.","brand":"Helene de Kock","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42567505608882,"sku":"9780798183680","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/386042_636cfeaa4e93c7.74239347_9780798183680_40d7a456-2502-4ba4-9818-7e2dd6e0d4bf.jpg?v=1677343422"},{"product_id":"diana-se-dag-paperback","title":"Diana se Dag (Paperback)","description":"\u003cspan\u003eToemaar, jou dag sal kom . . .\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e​\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003eDis die woorde wat Diana Botha, wynmaker van die spoglandgoed Soeterwijn, help om staande te bly en telkens weer die lewe met nuwe ywer aan te pak. As jong meisie erf sy die las vir ’n skande vir iets waaraan sy geen skuld het nie. Dit pla haar tot ’n studiebeurs haar help om haar passie vir wynmaak te laat ontluik. Maar in die Boland leer sy opnuut dat vooroordeel steeds stewig in die mensdom sit.\u003c\/span\u003e","brand":"Helene de Kock","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43023364554930,"sku":"9780798183857","price":365.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9780798183857.jpg?v=1684663125"},{"product_id":"drome-het-ook-asem-paperback","title":"Drome Het Ook Asem (Paperback)","description":"\u003cp\u003eDuncan Weston, eienaar van Soeterwijn, voel of hy uit homself kan stap. Hoe kan ’n mens alles hê en tog voel asof jy niks het nie? ’n Vakansie weg van sy alledaagse roetine is wat hy nodig het. In Rome wag Isabel Haasen hom by die lughawe in. Ondanks haar kil houding voel Duncan intuïtief tuis in haar geselskap, maar daar is iets wat sy wegsteek . . .\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDrome het ook asem se karakters en intrige beloof om lesers te boei en te betower. ’n Fyn genuanseerde verhoudingsroman vir volwassenes.\u003c\/p\u003e","brand":"Helene de Kock","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44488394637490,"sku":"9780798184748","price":340.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/415609_6676bffba54585.83432154_9780798184748.jpg?v=1719059410"},{"product_id":"helene-de-kock-keur-10-paperback","title":"Helene De Kock: Keur 10 (Paperback)","description":"\u003cp\u003eIn Plek van die bittermaan besluit die beeldskone Tessa , ’n ongetroude enkelma, om met haar seuntjie stad toe te vlug waar sy “anoniem” sal kan wees. Maar dis nie so maklik nie en sy word voor hartverskeurende keuses gestel.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Kamer van die stormwind moet die jong Jessica afskeid neem van haar man wat ná ’n rugbybesering al maande in ’n koma is. Maar ten spyte van die hartseer, bly sy steeds deel van die stroom van die lewe.\u003c\/p\u003e","brand":"Helene De Kock","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45179285143730,"sku":"9780798184182","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/194191_429514_67bee7c7694dc7.19411261_9780798184182.jpg?v=1740566156"},{"product_id":"die-man-van-elders-trade-paperback","title":"Die Man Van Elders (Trade Paperback)","description":"\u003cp\u003eNá drie jaar op ’n passasierskip smag Jean Botha na ’n plek wat syne is en waar hy gewoon net mens kan wees. Die oomblik toe hy terug op eie bodem vir Renette Brink op Stellenbosch ontmoet, weet Jean een ding vir seker: Hy sal haar nooit weer kan vergeet nie. Maar Renette is verloof aan Martin Hoogendyk, ’n gesiene boer van die Oos-Vrystaat.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e’n Meesleurende roman oor twee mense wat hulself vir die keuses van die verlede moet vergewe voor hulle ’n ware tuiskoms en liefde kan vind.\u003c\/p\u003e","brand":"Helene de Kock","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46478337867954,"sku":"9780798185103","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9780798185103.jpg?v=1758105823"},{"product_id":"helene-de-kock-inspirasie-omnibus","title":"Kruispad Vir Kara en Engel Op Die Drumpel Inspirasie - Omnibus (Paperback)","description":"\u003cp\u003eHelene de Kock se eerste Inspirasie-omnibus is nou beskikbaar, met twee lekker verhale:\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003ci\u003eKruispad vir Kara\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003een\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003ci\u003eEngel op die drumpel\u003c\/i\u003e.\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eKruispad vir Kara:\u003c\/b\u003e\u003cbr\u003eKara Geertse is Tukkies se skatryk joolprinses met die wêreld aan haar voete.\u003cbr\u003eDan sterf haar pa en sy en haar ma word sonder 'n sent gelos.\u003cbr\u003eSy staan voor 'n kruispad, en sy is sielalleen.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat, of wie, gaan haar help om staande te bly?\u003cbr\u003e\u003ci\u003eKruispad vir Kara\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003eis 'n roerende liefdesverhaal wat jou weer hoop vir die lewe en die liefde sal gee.\u003c\/p\u003e\n\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eEngel op die drumpel:\u003c\/b\u003e\u003cbr\u003eIn Huis Exodus geld net een reël: moenie jou probleme myne maak nie.\u003cbr\u003eMarli Jooste ontdek dit sommer met haar aankoms.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSy word heen en weer gesleur tussen dit wat sy nog altyd geglo het en nuwe, opwindende dinge.\u003cbr\u003eTotdat Marli op 'n dag moet besluit oor die lewe of die dood.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e'n Storie van liefde en die hoop wat nooit beskaam nie.\u003c\/p\u003e\n\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e","brand":"Helene de Kock","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47084151734450,"sku":"9780796323859","price":340.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9780796323859.webp?v=1780654564"}],"url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/collections\/helene-de-kock.oembed","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}