Skip to content

Hoezit18: Die wonderwêreld van voertuie

by Jaco Jacobs
ISBN: 9780799389425
Product in Stock: Yes
Save 50% Save 50%
Original price R 100.00
Original price R 100.00 - Original price R 100.00
Original price R 100.00
Current price R 50.00
R 50.00 - R 50.00
Current price R 50.00
Add to Wishlist
Wie het die wiel uitgevind? Hoe vinnig is die vinnigste trein op aarde? Waarvoor word reuse-monsterbakkies gebruik? Hoe gaan die motors van die toekoms lyk? Ontdek die adrenalienbelaaide wereld van voertuie met hierdie boek propvol asemrowende feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die indrukwekkende wereld van vervoer kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate ure lank besig te hou! Ontdek hoe 'n binnebrandenjin werk, vind meer uit oor die asemrowende werksverrigting van Formule 1-motors en verstom jou aan 'n paar van die vreemdste voertuie wat ooit gebou is! Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.

x