Skip to content

Groot treë: Kan jy asseblief sê?

by Wordsworth Books
ISBN: 9780799391800
Product in Stock: Yes
Original price R 170.00 - Original price R 170.00
Original price R 170.00
R 170.00
R 170.00 - R 170.00
Current price R 170.00
Add to Wishlist
Tom en Nancy speel te lekker saam, en leer hoe om te deel en goeie maniere te hê. Neem groot treë met alledaagse dinge in hierdie prettige reeks vir kleuters! Hierdie reeks boekies is ontwerp met die doel om ouers en hul kleuters te help om nuwe ervaringe en alledaagse dinge soos slaaptyd, kleuterskool, doktersbesoeke en goeie maniere op 'n lekker manier onder die knie te kry. Speel saam met al die flappies en meganismes! Hierdie reeks bevat verskeie nuttige wenke vir ouers en versorgers wat saam met 'n vooraanstaande ontwikkelingsjare konsultant, Dr Amanda Gummer, ontwikkel is.

x