Skip to content

Lotta se Lewe 12: Hoe Later, Hoe Kwaker (Paperback)

by Alice Pantermuller
ISBN: 9780798182263
Product in Stock: Yes
Original price R 195.00 - Original price R 195.00
Original price R 195.00
R 195.00
R 195.00 - R 195.00
Current price R 195.00
Add to Wishlist
Lotta Liebenberg is tien jaar oud. Haar beste vriendin se naam is Chantelle, sy hou van pannekoek en sy is MAL oor diere. Maar eintlik is sy net doodgewoon. Baie meer doodgewoon as haar ouers en haar tweelingraasbekboeties.

Die dagboekstyl en skeeusnaakse illustrasies sal sorg dat lesers van 8 tot 12 jaar die sjarmante Lotta se eskapades onweerstaanbaar vind.

In die twaalfde boek van die Lotta se lewereeks kyk Lotta en Chantelle ’n GRILFLIEK om met die skool se leeskompetisie te help, maar dan gebeur daar allerhande grillerige goed: Chantelle kan skielik baie goed lees (Dis toordery!), Mamma kry op VRYDAG DIE 13DE seer, en Lotta en haar raasboekboeties moet by Ouma en Oupa gaan bly. Hulle het deesdae ’n SWART KAT en Lotta en Chantelle kry met ’n GRILLERIGE MAN te doen. Die een ONGELUK ná die ander tref hulle! En Lotta se blokfluit help skielik niks nie . . .

Dit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings.

x