Skip to content

Z is vir Zackie: Die Dieretuin

by Jaco Jacobs
ISBN: 9780799384253
Product in Stock: Yes
Original price R 85.00 - Original price R 85.00
Original price R 85.00
R 85.00
R 85.00 - R 85.00
Current price R 85.00
Add to Wishlist

Vandag is ’n spesiale dag. Zackie se klas gaan dieretuin toe! Hulle kan nie wag om die leeus, olifante, apies en ander diere te sien nie.

Maar Anton gaan ook saam. Anton is ’n boelie. Hy hou vreeslik baie van spog. En hy gaan sy bes probeer om almal se dag te bederf.


x