-
Die Derde Spoel – S.J. Naudé
R250.00Hertzogprys Wenner
S.J. Naudé het met sy eerste boek, die kortverhaalbundel Alfabet van die Voëls, reeds groot indruk op die letterkundeverhoog gemaak. Sy tweede publikasie, Die derde spoel, het die UJ-prys vir fiksie, die Eugène Marais-prys en die kykNET Rapportprys vir 2018 ontvang, asook die kroon van pryse, die Hertzogprys vir beste prosawerk.
-
Die Diepblou See – Francois Loots
R235.00Francois Loots se nuutste boek handel oor Jan Hendrik (“Jannie”) Hofmeyr (1894-1948), ‘n briljante, hardwerkende, produktiewe en liberale akademikus/politikus wat onder andere in Jan Smuts se kabinet gedien het. Loots se kenmerkende manier om feit en mitologie te vermeng is reeds van die eerste hoofstuk af te sien, waar die tweejarige Jannie se ernstige siekbed en herstel direk gekoppel word aan godsdiens en die koningin van die see.