-
Weerklink van ’n wanklank – Pieter-Dirk Uys
R280.00Hierdie boek, gelyknamig aan Uys se mees onlangse verhoogstuk, is die beroemde komediant/politieke kommentator se derde memoire. Hierin vertel hy van sy grootwordjare – wat hy as ’n “wanklank” bestempel – en die mense en faktore wat sy karakter help vorm het.
-
Wie gaan in 2019 regeer? – Jan-Jan Joubert
R249.00Die politieke verslaggewer Jan-Jan Joubert het met hierdie boek ’n groot uitdaging suksesvol aangepak: ’n sinvolle uiteensetting van faktore wat ’n rol speel in die Suid-Afrikaanse politiek. Kernkwessies wat die uitslag van die 2019-verkiesing sal beїnvloed word bespreek.