Book Reviews

Showing 109–120 of 476 results

  • Dunstan – Conn Iggulden

    0 out of 5
    R295.00

    Historical fiction at its best, Dunstan is definitely for one for Iggulden fans, as well fans of Bernard Cornwell  – whose fabulous ‘Last Kingdom’series is set in the same time-frame- around 930 AD. A fractured England is run by minor Kings, King Æthelstan of Wessex and Viking lords.

  • Dwarsklap – Piet Matipa

    0 out of 5
    R240.00

    Wie is Piet Matipa? wonder ek toe ek die vrolike jong man op die buiteblad sien. Hy’s swart. En sy boek se naam is ‘n pragtige Afrikaanse woord: Dwarsklap. Nou, voor ek van rassisme of stereotipering aangekla word, wil ek net ter verdediging sê: ek is verreweg nie die enigste mens wat so reageer nie. Piet sê self so.

  • Educated – Tara Westover

    0 out of 5
    R320.00

    An incredible memoir in the same vein as The Glass Castle released earlier this month. Tara is from an isolated  Mormon fundamentalist family in Idaho. She grows up with six siblings, reared by a father whose religious fanaticism includes not allowing the family to see doctors, go to school or even to get a birth certificate.

  • Eindspel – Wilna Adriaanse

    0 out of 5
    R270.00

    Eindspel volg op Dubbelspel, Adriaanse se eerste misdaadroman. Ons loop Ellie McKenna weer raak in plattelandse Montagu, waar sy ‘n rustige lewe lei sedert sake op ‘n spits gedryf is in Dubbelspel. Wanneer Ellie hoor Clara Williams is ontvoer, is sy besorg genoeg om Clara se familie te gaan besoek.

  • Ek Is Hendrik Witbooi – Conny Braam

    0 out of 5
    R295.00

    Hierdie werklik boeiende biografiese roman deur die Nederlandse anti-apartheidsvegter Conny Braam beskryf Hendrik Witbooi, die grootste Namakaptein in die laat 19de eeu, se stryd teen Duitse oorheersing in die vorige Suidwes-Afrika.

  • Ek wens, Ek Wens – Zirk Van Den Berg

    0 out of 5
    R220.00

    Selde kry ’n skrywer dit reg om sy lesers te laat aanklank vind by ’n anti-held. In hierdie kort roman, egter, is dit die geval. Seb is ’n middeljarige lyksbesorger wat soos ’n skaduwee deur sy eie lewe beweeg.

  • Ek, Ek, Ek! Herken En Hanteer Narsiste – Riette Rust

    0 out of 5
    R204.00

    In ons tyd word sielkundige versteurings geredelik gediagnoseer en behandel. Narsisme, oftewel oordrewe selfliefde, is een hiervan – en een wat ongelukkig aangemoedig word deur ‘n kultuur van selfverheerliking op sosiale media. Na oorweldigende reaksie op ‘n tydskrifartikel en ‘n radioprogram het Riette Rust besef dat die behoefte aan kennis en hulp groot is, en besluit om hierdie boek te skryf.

  • Elders – my 1025 km te voet langs die Camino – Erns Grundling

    0 out of 5
    R257.00

    Erns Grundling, joernalis by die buitelug-tydskrif Weg, se staptog langs die gewilde pelgrimsroete, die Camino, word weergegee met spontaneïteit en ‘n verfrissende gebrek aan vertoon. Met sy vertrek is Erns “die platoorste haas op die lughawe”, gejaagd en nog nie klaar met sy laaste artikel nie.

  • Eleanor Oliphant is Completely Fine – Gail Honeyman

    0 out of 5
    R285.00

    A debut novel and a delight! I read a lot of books and it’s always a thrill to find something fresh and uniquely brilliant. Briefly, Eleanor is extremely socially inept. Her interactions with others leave the reader gasping in pain (often oweing to the extent to which she can relate to Eleanor!); or, amusement at the comical faux pas Eleanor commits, and is completely oblivious to.

  • Elim – Helena Hugo

    0 out of 5
    R195.00

    Elim volg op Mispa, wat in 2016 verskyn het. Teen die agtergrond van die boerelewe in die laat negentiende eeu, droogte en die naderende bedreiging van rinderpes, gaan die Bassons se lewe aan. Caroline en meester Elie bly op Mispa met die daaglikse verantwoordelikhede rondom kinders en die plaas, terwyl droogte Willem noop om met die skape te trek vir weiding.

  • Emily Hobhouse: Geliefde Verraaier – Elsabe Brits

    0 out of 5
    R324.00

    Die veelbekroonde wetenskapjoernalis Elsabé Brits se belangstelling in Emily Hobhouse het haar gelei na die enigste oorlewende Hobhouse-afstammeling in Kanada, waar sy ‘n “skatkis” gevind het: briewe, dagboeke en plakboeke deur Emily geskryf. Dit het gelei tot die verskyning van hierdie prag-biografie, met inligting en foto’s wat nooit vroeër gepubliseer was nie.

  • Erebus: The Story of a Ship – Michael Palin

    0 out of 5
    R320.00

    History lovers will enjoy Palin’s fascinating and comprehensive account of the ship HMS Erebus.