-
Goue Lint-stories: Die Mooiste Klassieke Sprokies – Stefania Leonardi Hartley
R200.00Hierdie pragtige boek bevat van die bekendste sprokies wat kinders aan moedersknie leer. Onder hulle tel goue oues soos Skoonlief, Sneeuwitjie en Robin Hood, maar ook meer onlangse gunstelinge soos Peter Pan, Alice in Wonderland, Pinocchio en die Towenaar van Oz.