André P. Brink En Die Spel Van Liefde – Leon de Kock

R350.00

In sy leeftyd tegelykertyd ’n literêre held, sosiale kommentator en moreel omstrede figuur, was André P. Brink ’n komplekse mens. Hierdie biografie konsentreer egter op een aspek – die inhoud van Brink se privaat joernale, waar hy vir die grootste deel van sy lewe boekgehou het van sy liefdeslewe.

View Detail
Compare
SKU: 9781868427949 Categories: , , ,

Description

In sy leeftyd tegelykertyd ’n literêre held, sosiale kommentator en moreel omstrede figuur, was André P. Brink ’n komplekse mens. Hierdie biografie konsentreer egter op een aspek – die inhoud van Brink se privaat joernale, waar hy vir die grootste deel van sy lewe boekgehou het van sy liefdeslewe. Terwyl die seksuele die sfeer was waar hy geglo het die grootsheid van die lewe gevind kon word, was dit terselfdertyd sy grootste bron van wroeging en onsekerheid. Die biograaf het die onbenydenswaardige taak om deur ’n leeftyd se inskrywings te werk en oorsig en insig te gee, maar wat hierdie leser betref, raak Brink se eskapades vinnig te veel en sy selfontleding te herhalend. Die biograaf sê vroeg reeds wat daar te sê is: “ …(Brink se) joernaal (word) die plek waar diepe selfondersoek plaasvind wat, soos iets uit Dostojefski, tegelykertyd lei tot alles en niks” (p. 96).

 

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “André P. Brink En Die Spel Van Liefde – Leon de Kock”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

sixteen − eleven =