Blinde Gode – Dibi Breytenbach

R285.00

Die vraag wat die Romeinse digter Juvenalis 2000 jaar gelede gevra het, word vandag steeds onbeantwoord gelaat: Wie sal toesien dat die bewakers bewaak word?

View Detail
Compare
SKU: 978079938205 Categories: ,

Description

Aella O’Malley is bevorder na bevelvoerder van die speurtak op Opathe sedert die dramatiese gebeure in Dowe gode. Dis nou eers ‘n week en sy moet nog gewoond raak daaraan wanneer mense haar as kolonel aanspreek. Sy sukkel steeds om die dood van haar geliefde Roel te verwerk en is getraumatiseer deur Whistler se verraad. Sy ontvang besoek van ‘n afgevaardigde van ‘n presidensiële kommissie van ondersoek na korrupsie in die strafregstelsel. Die presiese tydstip wat ‘n plaaslike landdros dood in sy motor gevind word. Hy is tereggestel. Aella is verplig om kontak te maak met majoor Christophe Leblanc om haar te help om data te herwin ten einde die ondersoek te bespoedig.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Blinde Gode – Dibi Breytenbach”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

4 × 4 =