Dagboek van ‘n Wimpy Kid: Kamerkoors – Jeff Kinney

R130.00

Greg Heffley gaan die jongklomp hierdie Desember in Afrikaans vermaak met nog ‘n rits snaakse dagboekinskrywings.

View Detail
Compare
SKU: 9781485900139 Categories: ,

Description

Greg Heffley gaan die jongklomp hierdie Desember in Afrikaans vermaak met nog ‘n rits snaakse dagboekinskrywings. By die skool is arme Greg pal in die moeilikheid. Boonop loop hy gedurig deur onder die streke van sy ouer broer Rodrick en sy bababoetie Manny. En sy ma kies klokslag Manny se kant. Asof dit nie erg genoeg is nie, breek daar ‘n swaar sneeustorm uit wat Greg saam met die einste gesinslede in die huis vaskeer …

Reviews

  1. 4 out of 5

    Tshepo khanye

    It’s interesting
    I would like to read the book

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

two × five =