Description
Uiteindelik! ’n Allesomvattende boek wat al jou vrae oor die Banting-leefstyl beantwoord en ‘n oplossing bied vir permanente gewigsverlies.
Die Banting-oplossing verduidelik nie net wat Banting behels nie, dit:
• verskaf antwoorde op Banters se dringendste vrae;
• skiet die mites wat rondom Banting ontstaan het, aan flarde;
• bevat handige maaltydplanne en Banting-vriendelike voedsellysies;
• verskaf wenke oor wat om te doen wanneer gewigsverlies tot stilstand kom;
• help jou om voedseletikette te verstaan; en
• wys jou hoe om te Bant sonder om die bank te breek, en dat almal dié leefstyl kan volg.
Reviews
There are no reviews yet.