Die Dood van ‘n Goeie Vrou – Chris Karsten

R260.00

Die intrige in Karsten se nuutste misdaadroman hou mens konstant aan die raai. Ons ken nou al vir Ella Neser – sy is nie ‘n poppie nie en sy skrik nie vir koue pampoen nie.

View Detail
Compare
SKU: 9780798174183 Categories: ,

Description

Die intrige in Karsten se nuutste misdaadroman hou mens konstant aan die raai. Ons ken nou al vir Ella Neser – sy is nie ‘n poppie nie en sy skrik nie vir koue pampoen nie. Tog word haar toewyding deeglik getoets deur interne politiek by die werk wanneer sy die dood van Clara Heyns moet ondersoek. Clara – ‘n engel van ‘n vrou; hoekom sou iemand haar wou vermoor, en dit terwyl sy vlerke aanhet? As sielkundige was sy betrokke by ‘n hele paar mense met vreemde afwykings en regtig, elkeen kon die moordenaar gewees het! Tussen al die sielkundige versteurings, werksdruk en liefdesprobleme moet Ella behoorlik bontstaan om haarself te bewys.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Dood van ‘n Goeie Vrou – Chris Karsten”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

twenty − four =