Die Generaal – Hans Pienaar

R290.00

’n Negentienjarige dienspligtige word verplaas na ’n grenspos om ’n saak van onreëlmatige ontgroening te gaan ondersoek. Johan is ’n onwaarskynlike kandidaat vir so ’n opdrag.

View Detail
Compare
SKU: 9780624085812 Categories: ,

Description

’n Negentienjarige dienspligtige word verplaas na ’n grenspos om ’n saak van onreëlmatige ontgroening te gaan ondersoek. Johan is ’n onwaarskynlike kandidaat vir so ’n opdrag. Hy is depressief en sonder hom in sy kantoor af. Hier probeer hy sin maak van sy verhoudings met sy neef Ben, dié se pa die generaal, en die meisies met wie hy uitgegaan het, deur alles neer te pen. Hy moet eers sy persoonlike oorlog, asook dié tussen Ben en die generaal, uitklaar voordat hy die fisiese oorlog waarin hy as soldaat bloot ’n skakel is, in die oë kan kyk. Die bildungsroman ondersoek die onsekere jong mans se vrese en verwarring, asook hul grype na ankers soos filosofie en liefde, op hul pad na volwassenheid. Terselfdertyd werp dit ’n soeklig op die militêre en politieke bestel van die sewentigs en tagtigs. Dit is ’n veelvlakkige roman wat baie stof tot nadenking bied.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Generaal – Hans Pienaar”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

17 + 15 =