Die Groot Boek Van Spoke En Grille – Fanie Viljoen

R240.00

Daar is kinders wat gek is oor spookstories; stories wat mens so bang maak dat jy nie eens jou oë wil toemaak nie, laat staan nog gaan slaap.

View Detail
Compare
SKU: 9780799389364 Categories: , ,

Description

Daar is kinders wat gek is oor spookstories; stories wat mens so bang maak dat jy nie eens jou oë wil toemaak nie, laat staan nog gaan slaap. Maar ek dink tog daar is een ding wat dit vir hulle moontlik maak om hierdie voorliefde te troetel: die wete dat dit nie waar is nie. Hierdie boek is spesiaal vir hulle. ‘n Volle dertig stories van spoke, nagmerrieagtige wesens, skimme en oë wat geel gloei in die donker. Vampiere en zombies, spookagtige rylopers, ‘n outydse fliekmonster wat deur die skerm bars en die strate invaar, ‘n weerwolf… hier is volop om die dapperes te vermaak. Die afgryslike wesens is immers nie rêrig nie – of is hulle? Jy sal net weet as jy die boek gelees het.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Groot Boek Van Spoke En Grille – Fanie Viljoen”

Your email address will not be published. Required fields are marked *