Die Kinders Van Spookwerwe – Lize Albertyn-du Toit

R310.00

Mieta Kaliempie se rustige bestaan op die plaas Spookwerwe in die Bo-Karoo word aan flarde geruk wanneer haar 8 maande-oue tweeling weens slangbyt sterf.

View Detail
Compare
SKU: 9780798177207 Categories: , ,

Description

Mieta Kaliempie se rustige bestaan op die plaas Spookwerwe in die Bo-Karoo word aan flarde geruk wanneer haar 8 maande-oue tweeling weens slangbyt sterf. Sy vind toevlug in die roetine waarmee sy haar man Hennerik en hul 11-jarige seun Milano versorg, maar dan hoor hulle dat Milano vir sy skoling op die dorp sal moet gaan bly. Mieta weier volstrek om haar enigste oorblywende kind onder haar sorg uit te laat gaan. Hennerik se oplossing is om ’n werk naby Riebeek-Wes te kry, naby die plaasskooltjie. Met ’n swaar hart laat Mieta haar “linge” in  hul graffie agter, maar min weet sy dat haar hart daar in die vreemde weer sal vol word. Dit is ’n verhaal van verlies, rou en genesing; van liefde en naasteliefde. Terwyl lewenswysheid prakties beoefen word, lê die trefkrag van die boek vir my in sy eenvoud. Ek is bekoor, selfs betower, deur die noukeurige beskrywings van die amper ouwêreldse plaas- en huisroetines en die vredigheid van die natuur.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Kinders Van Spookwerwe – Lize Albertyn-du Toit”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

5 × two =