Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek deur Melinda Roodt

R350.00

As pastorievrou op die platteland moes Melinda Roodt se kookvernuf instaan vir die gebrek aan wegneemetes en restaurante. Sy het ook geleer dat die etenstafel die beste plek is om gesinsbande te versterk.

View Detail
Compare
SKU: 9781432306748 Categories: ,

Description

As pastorievrou op die platteland moes Melinda Roodt se kookvernuf instaan vir die gebrek aan wegneemetes en restaurante. Sy het ook geleer dat die etenstafel die beste plek is om gesinsbande te versterk. Met resepte vir skaapboud en gebraaide aartappels, gemmerpatats, krummelpap, groenboontjiebredie, melktert, roosterkoek en anysbeskuit is dié kookboek wel Klassiek Suid-Afrikaans. Melinda ken egter die hart van die moderne Suid-Afrikaanse vrou, dus het sy ook eietydse klassiekes ingesluit: tuisgemaakte pastas, sjokolade-vulkaanpoeding, slaaie gemaak met oondgeroosterde groente, biltong en aarbeie, ‘n verskeidenheid brode –  ag, dis te veel om op te noem, en buitendien moet ek eers gou die tamatiekonfyt op die stoof gaan roer!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek deur Melinda Roodt”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

fifteen − five =