Die Leliemoordenaar – Lerina Erasmus

R275.00

Daniella se brose gesinslewe word erg versteur wanneer sy Johannesburg toe verplaas word om die sogenaamde klipmoordenaar te probeer vastrek.

View Detail
Compare
SKU: 9780798174213 Categories: ,

Description

Daniella se brose gesinslewe word erg versteur wanneer sy Johannesburg toe verplaas word om die sogenaamde klipmoordenaar te probeer vastrek. Elke drie weke is daar ‘n nuwe slagoffer wie se hart sjirurgies verwyder is en vervang is met ‘n klein klipkruisie. Sover kon niemand hond haaraf maak met die ondersoeknie. Met die hulp van ‘n span handuitgesoekte deskundiges volg sy elke leidraad op, onbewus daarvan dat die moordenaar haar dophou – hy het haar as’t ware uitgekies om die een te wees wat hom vang…

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Leliemoordenaar – Lerina Erasmus”

Your email address will not be published. Required fields are marked *