Die Muishuis: By Die Teater

R150.00

Christmas Choice 2017

Sam en Julia woon in die Muishuis. Sam is BAIE skaam en BAIE soet, en Julia is BAIE nuuskierig en BAIE eiewys.

View Detail
Compare
SKU: 9781485305897 Categories: , ,

Description

Die trefkrag van die kinderboek lê in die pragtige illustrasies – foto’s van ‘n pophuis waarin elke vertrek met sorg handgemaak en ingerig is soos ware vertrekke. Dit sluit ’n teater, ’n hospitaalkamer, ’n herwinningsdepot en ’n verskeidenheid vertrekke wat in huise aangetref word, in. Die boek volg die wedervarings van twee muiskinders, Sam en Julia, en bevat belangrike temas soos liefde, aanvaarding en samewerking. Die muisies se wêreld sal ’n kind se verbeelding aangryp.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Muishuis: By Die Teater”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

one × 2 =