Die Verevrou – Jan van Tonder

R295.00

Uit die pen van die skrywer van Roepman kom ’n sage wat strek oor dekades en verskuif van Algerië na Parys, Frankryk, om later in De Rust en Oudtshoorn sy laaste lê te kry.

View Detail
Compare
SKU: 9780798170505 Categories: , ,

Description

Die verhaal draai om Liora, wat grootword op haar tante Alessa se plaas waar Alessa ’n pluimery bedryf. Liora het ’n innige verhouding met oom Moshe Habib, ’n Joodse veresmous van Oudtshoorn wat gereeld daar aandoen. Liora en haar ma se lewens bly vervleg met Moshe en jare later kom albei na Oudtshoorn om naby hom te wees. Die mense wat Liora hier ontmoet, onder andere die alleenlopende Candice, maak groot ingrypings in laar lewe. Die boek delf diep in die aard van verskillende verhoudings, seksualiteit asook die uitdagings van bruin mense in ‘n post-apartheid Suid-Afrika. Dit is ’n meesleurende verhaal wat heelwat stof tot nadenke bied.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Verevrou – Jan van Tonder”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

twenty − six =