Die Verlore Pikkewyn – Claire Freedman

R150.00

Hierdie is nog ‘n verhaal van Paul, Vlekkie en Rosa, die drie vriende van die boek Paul & Vlekkie wat Protea in 2017 uitgegee het.

View Detail
Compare
SKU: 9781485309703 Categories: ,

Description

Hierdie is nog ‘n verhaal van Paul, Vlekkie en Rosa, die drie vriende van die boek Paul & Vlekkie wat Protea in 2017 uitgegee het. In hierdie verhaal besoek dié drie die dieretuin. Hulle grom vir die tiere, bewonder die meerkatte en kom af op ‘n baie oulike klein pikkewyntjie, Piep, wat baie hartseer lyk. Wanneer hulle die volgende dag weer vir Piep kom kuier, is hy skoonveld! Die drie vriende soek oral na hom, en kry later stry. Maar hulle kom gou agter dat hulle hul gestryery moet los en sal moet saamspan om Piep weer by die huis te kry.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Verlore Pikkewyn – Claire Freedman”

Your email address will not be published. Required fields are marked *