Die Vrou Met Die Blou Mantel – Deon Meyer

R220.00

Christmas Choice 2017

Bennie moet ’n ring koop. En nie sommer ’n hierjy-ring vir sy Alexa nie. Hoe op aarde moet hy nou dít bekostig? Terwyl hy wag om te hoor of die bank sal help, word ’n naakte vroueliggaam op Sir Lowryspas gevind. Uitgestal langs die pad; dit lyk soos die werk van ’n reeksmoordenaar. Ongeïdentifiseerd word sy na die staatslykshuis gebring – waar sy bekend word, weens die bleikmiddel waarmee sy geskrop is, as die Gebleikte Lyk.

View Detail
Compare
SKU: 9780798176903 Categories: , ,

Description

Dit is ’n Bennie Griessel, ja. En benewens die intrige en spanning wat Meyer se boeke kenmerk, kondig hierdie novelle ’n nuwe stadium in Bennie se lewe aan. Griessel en Cupido se nuutste avontuur begin wanneer die moordslagoffer gevind word – ’n vroulike toeris wie se liggaam deeglik gewas is met bleikmiddel, mooi uitgelê by ’n uitkykpunt in Sir Lowriespas. Dit  kos deeglike snuffelwerk voordat hulle die verband vind met ’n middeleeuse kunswerk.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Vrou Met Die Blou Mantel – Deon Meyer”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

two × one =