Die Vrou Van Die Klipsee – Meg Vandermerwe

R265.00

Vir Hendrik die kreefsmous is elke dag dalk die dag waarop hy Rebekkah weer gaan sien. Vyf jaar al is die hoop dat sy vrou gaan terugkom al wat hom aan die gang hou. Dit, en drank. Maar een dag maak hy ’n ontdekking wat sy lewe ingrypend verander.

View Detail
Compare
SKU: 9781415209417 Categories: , ,

Description

Vir Hendrik die kreefsmous is elke dag dalk die dag waarop hy Rebekkah weer gaan sien. Vyf jaar al is die hoop dat sy vrou gaan terugkom al wat hom aan die gang hou. Dit, en drank. Maar een dag maak hy ’n ontdekking wat sy lewe ingrypend verander. In die see vind hy ’n vrou, halfdood en… met ’n visstert. Hy red haar en hou haar in sy bad aan die lewe. Die visvrou praat niks, maar dit lyk darem asof sy vir hom geluk bring – skielik maak hy wonderlike kreefvangste, en daarmee saam baie geld. Terwyl hy daagliks wonder of die watervrou eg is of ’n dronklap se hallusinasie, gee sy tog doel aan sy lewe. Hendrik sukkel om haar teenwoordigheid geheim te hou van Sara, sy jeugmaat met wie hy in dié tyd weer bevriend raak. Is hierdie ’n sprokiesverhaal? Daaroor moet die leser maar self besluit.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Vrou Van Die Klipsee – Meg Vandermerwe”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

10 + three =