Die Wonderwese – Carina Stander

R250.00

Sedert Eron Verberger en Velvel Azazel se gewelddadige struweling in die Vallei van Bergstrome, het omstandighede in Gabriëllië geensins verbeter nie.

View Detail
Compare
SKU: 9781485310136 Categories: ,

Description

Die Skoonbrand woed. Rondom die Klaagtermeer weerklink die Klokke van Hongersnood en in Nanaal offer desperate ouers hulle kinders aan ‘n kultusleier om hulle ‘n lewe van slawerny te spaar. Ten spyte van Eron se verminkte hand is hy nou ‘n begeesterde Voetwerker vir die Geheime Rewolusie teen Vuurstorms en op soek na die laaste Geseëndes op die Kaart sodat hy hom by sy pa in Afrika kan aansluit.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Wonderwese – Carina Stander”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

5 × two =