Dooierus – Versamelde Rubrieke – Herman Jonker

R254.00

Hier is ‘n heerlike keur uit rubrieke wat vir jagtydskrifte geskryf is. Selfs diegene wat beginselsbesware het teen jag sal baie vind om te geniet.

View Detail
Compare
SKU: 9780624008804 Categories: ,

Description

Hier is ‘n heerlike keur uit rubrieke wat vir jagtydskrifte geskryf is. Selfs diegene wat beginselsbesware het teen jag sal baie vind om te geniet. Gelukkig word rubrieke vir ligte vermaak geskryf, en Herman Jonker is vernuftig met die vind van ‘n verskeidenheid verwante onderwerpe. Hy skryf immers al 14 jaar lank hieroor! As jy wel “’n jagter se kant van die saak” wil hoor, lees gerus Doen-dit-self-vleis. Die wedervaringe wat Herman oor die jare gehad het met mense en plekke, die humor en jag-liegstories, die nostalgie en filosofie (Is jag werk, of is dit vakansie?) wat rondom die kampvuur gedy – dit is alles hier. Ook praktiese sake soos hoekom ‘n man dan nóg ‘n mes moet hê, wat als in ‘n jagter se mediese tassie moet wees en – van uiterste belang – die régte manier om ‘n veltie te vang. En dan daag ek jou om ‘n antwoord te vind op die vraag-der-vrae: “Hoe ver staan dié plaas se bokke?”

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Dooierus – Versamelde Rubrieke – Herman Jonker”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

17 − seventeen =