Duinhuis – Isabella Niehaus

R400.00

In Duinhuis nooi Isabella Niehaus jou uit om te kom aansit om die Langtafel op die Duin.

View Detail
Compare
SKU: 9780798174350 Categories: ,

Description

In Duinhuis nooi Isabella Niehaus jou uit om te kom aansit om die Langtafel op die Duin. Kom vind uit waar haar kosfilosofie vandaan kom, wie haar manier van kook beïnvloed het en leer die mense ken wat haar kosloopbaan rigting gegee het. Die kookboek sluit haar uiters bekende Duinmossels en -oesters, en menige geregte uit haar reise soos Spaanse platbrood, tarte tatin en coq au vin in. Met bydraes deur bekendes asook hartsvriende.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Duinhuis – Isabella Niehaus”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

4 × 3 =