Elim – Helena Hugo

R195.00

Elim volg op Mispa, wat in 2016 verskyn het. Teen die agtergrond van die boerelewe in die laat negentiende eeu, droogte en die naderende bedreiging van rinderpes, gaan die Bassons se lewe aan. Caroline en meester Elie bly op Mispa met die daaglikse verantwoordelikhede rondom kinders en die plaas, terwyl droogte Willem noop om met die skape te trek vir weiding.

View Detail
Compare
SKU: 9780796319722 Categories: ,

Description

Elim volg op Mispa, wat in 2016 verskyn het. Teen die agtergrond van die boerelewe in die laat negentiende eeu, droogte en die naderende bedreiging van rinderpes, gaan die Bassons se lewe aan. Caroline en meester Elie bly op Mispa met die daaglikse verantwoordelikhede rondom kinders en die plaas, terwyl droogte Willem noop om met die skape te trek vir weiding. Hul oudste seun, Daniël, neem hom voor om te konsentreer op sy boerdery en sy niggie Anna Catherina kan skaars haar geluk glo wanneer sy besef sy is deel van sy toekomsplanne. Die gewoonheid van die storielyn is misleidend – min dinge is so eenvoudig soos dit op die oppervlak lyk. Elke karakter dra sy/haar deel aan blydskap, hartseer, onsekerheid, hoop en wanhoop, skuld en skande, en Hugo weef die intrige met ‘n vaardige hand. ‘n Boek waarmee mens jou wegbreeknaweek wil deurbring.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Elim – Helena Hugo”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

seventeen − 5 =