Emily Hobhouse: Geliefde Verraaier – Elsabe Brits

R324.00

Die veelbekroonde wetenskapjoernalis Elsabé Brits se belangstelling in Emily Hobhouse het haar gelei na die enigste oorlewende Hobhouse-afstammeling in Kanada, waar sy ‘n “skatkis” gevind het: briewe, dagboeke en plakboeke deur Emily geskryf. Dit het gelei tot die verskyning van hierdie prag-biografie, met inligting en foto’s wat nooit vroeër gepubliseer was nie.

View Detail
Compare
SKU: 9780624075745 Categories: ,

Description

Die veelbekroonde wetenskapjoernalis Elsabé Brits se belangstelling in Emily Hobhouse het haar gelei na die enigste oorlewende Hobhouse-afstammeling in Kanada, waar sy ‘n “skatkis” gevind het: briewe, dagboeke en plakboeke deur Emily geskryf. Dit het gelei tot die verskyning van hierdie prag-biografie, met inligting en foto’s wat nooit vroeër gepubliseer was nie. Emily Hobhouse was ‘n merkwaardige vrou, ‘n onvermoeide kampvegter vir die versorging van mense in nood. Nie net het sy tydens die Anglo-Boereoorlog  die nood van Boervroue en -kinders in die konsentrasiekampe onbevrees onder die aandag van die Britse leierskap gebring nie, maar ook ná die oorlog projekte geïnisieer om die mense  hul voete te help vind. Vir die boerevolk was dié Britse vrou ‘n heldin. Na die Tweede Wêreldoorlog het sy op soortgelyke wyse die Britse soldate in Europa bygestaan. Die vele aanhalings uit haar briewe getuig van ‘n veelsydige vrou,  met ‘n ywer wat nie teruggedeins het selfs vir die vyandskap van haar eie volk nie.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Emily Hobhouse: Geliefde Verraaier – Elsabe Brits”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

fourteen + 20 =