Harry Griesel: Die Spookmonster – Sonja Kaiblinger

R175.00

Dit is Halloween in Radysstraat, maar Otto sit alleen by die huis. Selfs Harry Griesel hou hom skaars.

View Detail
Compare
SKU: 9780798177184 Categories: ,

Description

Sy nuwe baas by die S.B.I., Rufus Rittelbeen, is baie streng oor kuiertjies in werkstyd. Gelukkig kan oom Archibald nou vir Otto help om sy vermiste ouers op te spoor. Hulle vind uit dat sy ouers deur ‘n Grieselgryper met ‘n houtbeen ontvoer is. Is dit toevallig dat Rufus daardie beskrywing pas?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Harry Griesel: Die Spookmonster – Sonja Kaiblinger”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

ten − three =