Hier Gaat Ons! Reise En Rampe – Gerard Scholtz

R284.00

Elke reisjoernaal kom met die unieke persoonlikheid van die betrokke skrywer. In hierdie een is daar twee dinge wat opval: die feit dat elkeen van sy reise volgens ’n tema geskied, en dat dit ’n reuse taak moes gewees het om die inhoud van dié boek uit te kies.

View Detail
Compare
SKU: 9781928283249 Categories: , ,

Description

Elke reisjoernaal kom met die unieke persoonlikheid van die betrokke skrywer. In hierdie een is daar twee dinge wat opval: die feit dat elkeen van sy reise volgens ’n tema geskied, en dat dit ’n reuse taak moes gewees het om die inhoud van dié boek uit te kies. Hoewel hulle eers êrens tussen 40 en 50-jarige ouderdom begin reis het, het Gerard Scholtz en sy vrou, Anuta, ’n leeftyd van oorsese reise agter die blad. Vir jare nou al deurkruis hulle Europa en die vorige Oosbloklande, eers per fiets en meer onlangs met twee bromponies. Die wedervaringe wissel van hemels na afgryslik (laasgenoemde dikwels as gevolg van teëspoed met die fietse en skoeters). Oor die jare ervaar hulle baie lief en leed, sien hulle die mooiste plekke, maak lewenslange vriende, maar beleef ook plekke waar depressie soos ’n wolk oor die inwoners hang. Hierdie is ’n heerlike boek wat getuig van ’n onblusbare liefde vir reis.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Hier Gaat Ons! Reise En Rampe – Gerard Scholtz”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

five × 4 =