Hoe Verklaar Jy Dit? – Danny Fourie

R220.00

Die meeste van ons het wetenskap- en biologie-verwante vrae soos hoe Teflon aan ‘n pan se binnekant vasgesit word, of voëls agteruit kan vlieg, hoe ‘n vliegtuig se vlerke hom in die lug hou, hoekom mens jouself nie kan kielie nie, ensovoorts.

View Detail
Compare
SKU: 9781776090495 Categories: ,

Description

Die meeste van ons het wetenskap- en biologie-verwante vrae soos hoe Teflon aan ‘n pan se binnekant vasgesit word, of voëls agteruit kan vlieg, hoe ‘n vliegtuig se vlerke hom in die lug hou, hoekom mens jouself nie kan kielie nie, ensovoorts. Hierdie tipe vrae word al 37 jaar lank in die program Hoe Verklaar jy dit? op RSG deur ‘n paneel wetenskaplikes en bioloë beantwoord. ‘n Keur uit die programme is in hierdie bundel saamgevat. Met sy kort, interessante stukkies oor ‘n wye verskeidenheid onderwerpe is die boek net die ding om ‘n paar vervelige minute mee op te kikker.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Hoe Verklaar Jy Dit? – Danny Fourie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

sixteen − seven =