In die Blou Kamp — Dana Snyman

R228.00

Dana sê in sy “soort voorwoord” dat hy die stukke wat in dié boek gepubliseer is, aanvanklik vir sy Facebook-blad geskryf het. Hy sê ook dat hy een oorkoepelende maatstaf vir sy Facebook-inskrywings het: hy probeer iets van homself, van hierdie land en van ons verlede aan homself verduidelik en met mense daaroor in gesprek tree.

View Detail
Compare
Category:

Description

Dana sê in sy “soort voorwoord” dat hy die stukke wat in dié boek gepubliseer is, aanvanklik vir sy Facebook-blad geskryf het. Hy sê ook dat hy een oorkoepelende maatstaf vir sy Facebook-inskrywings het: hy probeer iets van homself, van hierdie land en van ons verlede aan homself verduidelik en met mense daaroor in gesprek tree. Vir al die aanhangers van Dana se besondere denke en skrywe is In die Blou Kamp nog ‘n spesiale bundel om by ons versameling te voeg; iets om op ons bedkassie te hou en elke aand ‘n stukkie te lees. Nou darem nie soos godsdiens hou nie, maar tóg… Want hy verwoord die dinge wat ons laat dink, laat wonder, laat vra – soos ons dit nie self kan doen nie. Hy sit die prentjie voor ons neer en sê: “Kyk, onthou, voel. Wat dink jý hiervan?” Dis só lekker om die boek langs jou te kan optel, rond te blaai en te besluit: vandag wil ek dié een lees!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “In die Blou Kamp — Dana Snyman”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

2 × two =