Ink – Ingrid Mennen

R180.00

Tinka is lief vir woorde. By die skool leer sy die name van baie dinge, maar in haar boeke leer sy nog soveel meer.

View Detail
Compare
SKU: 9780624077947 Categories: ,

Description

Tinka is lief vir woorde. By die skool leer sy die name van baie dinge, maar in haar boeke leer sy nog soveel meer. Daarom maak sy vir haar ‘n maatjie van woorde – een vir wie sy kan stories voorlees. Die maatjie se naam is Ink. Ongelukkig dink haar pa en haar boetie nie veel van Ink nie. Nou maak Tinka ‘n plan om Ink naby haar te kan hou sonder om hulle kritiek op die hals te haal.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ink – Ingrid Mennen”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

9 + 9 =