Kainsmerk – Annelie Botes

R280.00

Annelie Botes boei al jare lank Afrikaanse lesers met haar verhale wat in die diepste wese van mense gaan dolwe. Haar romans, wat dikwels netelige kwessies aanspreek, is onder die gewildstes in die Afrikaanse literatuur.

View Detail
Compare
SKU: 9781776093038 Categories: , ,

Description

Annelie Botes boei al jare lank Afrikaanse lesers met haar verhale wat in die diepste wese van mense gaan dolwe. Haar romans, wat dikwels netelige kwessies aanspreek, is onder die gewildstes in die Afrikaanse literatuur. Met Thula-thula (kindermolestering) het sy opspraak gemaak en Raaiselkind (outisme) is onlangs vir die groot skerm verwerk. Deur die jare het ’n aansienlike aantal stories uit haar pen ook in tydskrifte verskyn. Soos haar romans, is haar stories meestal ’n diep ondersoek van die menslike toestand waarin sy die dinge aanspreek wat mense soos ’n skandvlek met hulle saamdra. Kainsmerk is ’n keur uit hierdie verhale. Keer op keer kan die leser vereenselwig met die pyn, die stryd, die skande, die wroeging – maar ook die uiteindelike oorwinning oor, of te midde van, die omstandighede.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kainsmerk – Annelie Botes”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

eleven − 9 =