Kokkedoor 2 deur Errieda Du Toit

R265.00

Kokkedoor 2 is the cookbook for the second season of the reality TV cooking programme by the same name. It is packed with delectable and nostalgic recipes, as well as a peek behind the scenes to get to know the contestants and judges. 

 

View Detail
Compare
SKU: 9780798165327 Categories: , ,

Description

Die tweede boek van die uiters gewilde realiteitstelevisie-reeks Kokkedoor wat van April tot Junie 2014 op kykNET uitgesaai word. Die doel van die reeks is “om die heel beste kokke in Suid-Afrika op te spoor, wat nie net kan kook met herinnering en nostalgie nie, maar ook hartskos so kan aanbied dat ons dit met trots die een-en-twintigste eeu wil indra en aanhou maak”. Die kookboek bevat die watertand-resepte van die reeks, en daar word al te lekker agter die skerms gekuier. Hierdie boek sluit ook die resepte van die beoordeldaars in, asook die resepte van bekende kospersoonlikhede wat op die Kokkedoorstel ingeloer het. Leer die deelnemers en beoordelaars ken, en soek die groot kokkedoor in jou eie huis deur die resepte te herskep in jou kombuis. Nostalgie het nog nooit so lekker geproe nie!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kokkedoor 2 deur Errieda Du Toit”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

two × 3 =