Koljander, Koljander So Deur Die Bosch – Annatjie Melck

R325.00

Die stories en resepte wat in die boek opgeskryf is nooi jou saam op Annatjie se lewensreis.

View Detail
Compare
SKU: 9780799379822 Categories: ,

Description

Die stories en resepte wat in die boek opgeskryf is nooi jou saam op Annatjie se lewensreis – wat begin op die oop vlaktes van die Groot Karoo en eindelik tot ruste kom onder die groot eike van die Muratie-wynlandgoed net buite Stellenbosch.

Die gevolg is ’n interessante nalatenskap word nie net geskets deur humoristiese en hartroerende vertellings nie, maar ook deur deurwinterde staatmakerresepte en wenke.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Koljander, Koljander So Deur Die Bosch – Annatjie Melck”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

14 + 18 =