Koshuis – Erns Grundling

R260.00

Wie van ons hou nou nie daarvan om ’n lekker staaltjie uit iemand anders se verlede te hoor nie? Hierdie bundel gee daardie geleentheid nie net aan oud-koshuisbrakke nie, maar ook aan diegene wat nooit in ’n koshuis was nie.

View Detail
Compare
SKU: 9780795801655 Categories: ,

Description

Wie van ons hou nou nie daarvan om ’n lekker staaltjie uit iemand anders se verlede te hoor nie? Hierdie bundel gee daardie geleentheid nie net aan oud-koshuisbrakke nie, maar ook aan diegene wat nooit in ’n koshuis was nie. ’n Verskeidenheid bydraers – gevestigde skrywers sowel as minder bekendes – vertel van hul lekkerste, snaaksste, slegste of andersins onthouwaardige herinneringe aan hul koshuisdae. Die stories kom uit skoolkoshuise, universiteitskoshuise en gesamentlike “digs” dwarsoor Suid-Afrika en selfs oorsee en dek wyd uiteenlopende situasies. Kom hou braaaivleis saam met ’n groep skoolmeisies in hul koshuiskamer, reis deur Europa tydens universiteitsvakansies, verander ’n ongewilde huiskomiteelid se kamer in ’n visdam, hou koshuisgevegte, oorleef ontgroening – breek al die reëls. Ja, onthou hoe dit was om in die voortvarendheid van die jeug die establishment se grense te toets. Dis ’n heerlike bundel wat jou verseker die soet van nostalgie sal laat proe.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Koshuis – Erns Grundling”

Your email address will not be published. Required fields are marked *