Liedjies vir pikkies en peuters – Gertie Smit

R195.00

Christmas Choice 2017

Liedjies vir pikkies en peuters bestaan uit 40 versies uit die gewilde Rympies vir pikkies en peuters wat deur Gertie Smit getoonset is vir die kleiner outjies van een tot drie jaar oud.

View Detail
Compare
SKU: 97806240881913 Categories: , ,

Description

Die pragtige kinderboek is ’n hulpmiddel vir ouers en opvoeders van een- tot driejarige kinders. Veertig van die versies uit die gewilde verseboek  Rympies vir Pikkies en Peuters is getoonset deur Gertie Smit en geïllustreer deur Astrid en Nadia Blumer. Die wysies word in musieknotering gegee vir die opvoeder se verwysing; vir die kindertjies is daar ’n CD om na te luister. Dit bevat ook riglyne vir die gebruik van die liedjies in die klasomgewing.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Liedjies vir pikkies en peuters – Gertie Smit”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

fourteen + sixteen =