Liefde Agter Tralies – Carla van der Spuy

R265.00

Mens staan verstom wanneer jy hoor daar is talle vroue wat oor hulle voete val om die liefde van ’n veroordeelde misdadiger te wen. Hoekom, en hoe? wonder mens.

View Detail
Compare
SKU: 9780624087007 Categories: , ,

Description

Mens staan verstom wanneer jy hoor daar is talle vroue wat oor hulle voete val om die liefde van ’n veroordeelde misdadiger te wen. Hoekom, en hoe? wonder mens. En wat van immer-lojale ouers en eggenote? Hoewel daar geen eenvoudige verklaring is nie, poog hierdie boek om meer insig in die fenomeen te gee. Op-die-man-af onderhoude is gevoer met verskillende paartjies. Daar is dié wat albei in die tronk was en nou gelukkig getroud is, die blinkoog-vrou wat met ’n man trou wat ’n lewenslange vonnis uitdien, ’n gay egpaar, selfs ’n regstudent in die tronk wat sy toekomstige vrou – ook ’n gevangene – daar ontmoet het en jare daaraan gewerk het om haar onskuldig te laat verklaar. Sielkundiges en seksuoloë is getraadpleeg om die dinamiek in hierdie verhoudings beter te verstaan. Dit is ’n fassinerende onderwerp en die hantering daarvan sorg vir ’n insiggewende leeservaring.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Liefde Agter Tralies – Carla van der Spuy”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

4 − one =