Lugkasteel – Annelie Botes

R224.00

Na haar avonture in Engeland as versorger van ‘n ou dame (waarvan sy in Sabbatsreis vertel), was Annelie Botes se lus vir ‘n ander wêreld nog nie gestil nie. Vol drome reageer sy op ‘n advertensie om vier seuntjies van adellike herkoms op te pas.

View Detail
Compare
SKU: 9781770229297 Categories: ,

Description

Na haar avonture in Engeland as versorger van ‘n ou dame (waarvan sy in Sabbatsreis vertel), was Annelie Botes se lus vir ‘n ander wêreld nog nie gestil nie. Vol drome reageer sy op ‘n advertensie om vier seuntjies van adellike herkoms op te pas. In haar geestesoog sien sy  haarself al, ‘n Maria in The Sound of Music wat die harte van die hele gesin verower en die liefde laat seëvier. Die werklikheid laat egter haar lugkasteel verdamp. Sy is eerder ‘n Aspoestertjie in ‘n kasteel wat in ‘n Dracula-storie tuishoort. In haar plat-op-die-aarde-trant vertel sy van die totaal onhebbelike kinders wat sy moet oppas, die spoke in haar kamer, koue, eensaamheid en verhongering. Net haar hardkoppige Afrikaner-streep laat haar vasbyt. Haar vermaaklike verteltrant en soms skokkende eerlikheid verseker dat die leser ‘n opwindende reis met haar meemaak.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Lugkasteel – Annelie Botes”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

3 × two =