Misverstand – Marieta van der Vyver

R250.00

In Van der Vyver se nuutste roman is ‘n middeljarige skrywer die hoofkarakter. Willem Prins is vir die naweek in Parys, Frankryk – sy hartstad – vir die bekendstelling van sy boek. Dis nou die nuutste prulboekie wat hy geskryf het onder ‘n skuilnaam – en waarvoor hy hom dood skaam.

View Detail
Compare
SKU: 9781485903505 Categories: ,

Description

In Van der Vyver se nuutste roman is ‘n middeljarige skrywer die hoofkarakter. Willem Prins is vir die naweek in Parys, Frankryk – sy hartstad – vir die bekendstelling van sy boek. Dis nou die nuutste prulboekie wat hy geskryf het onder ‘n skuilnaam – en waarvoor hy hom dood skaam. Maar wat moet ‘n man doen as jou drome om ‘n roemryke ernstige skrywer te wees, nooit verwesenlik is nie? Die pot moet immers aan die kook gehou word. Willem oorweeg dit sterk om ‘n einde te maak aan sy mislukte lewe. Hy het drie keer misluk as eggenoot en pa, hy is ‘n mislukking as skrywer en hy wil nie oud word as “die skrywer wat dit nooit heeltemal gemaak het nie”. Vrydag die 13de in Parys hou egter gebeure in wat die lewe in ‘n ander perspektief plaas. Dalk was sy permanente “mislukking” ‘n geval van permanente “misverstand”?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Misverstand – Marieta van der Vyver”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

twenty − eighteen =