Mnr Haas Ontmoet Mnr Mandela – Chris van Wyk

R120.00

Wanneer Mnr Haas een oggend ‘n noot met Mnr Mandela se gesig daarop op sy deurmatjie vind, besluit hy terstond om Mnr Mandela se noot aan hom terug te besorg.

View Detail
Compare
SKU: 9781431424399 Categories: ,

Description

Wanneer Mnr Haas een oggend ‘n noot met Mnr Mandela se gesig daarop op sy deurmatjie vind, besluit hy terstond om Mnr Mandela se noot aan hom terug te besorg. Tydens sy reis moet hy telkens sy noot aan iemand gee, en dan kry hy een van ‘n ander kleur terug. Dit bekommer hom nie te veel nie, want Mnr Mandela is op elkeen van hierdie note. Hierdie genotvolle boek sal kinders se verbeelding aangryp en hul speel-speel leer hoe belangrik dit is om te kan lees.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Mnr Haas Ontmoet Mnr Mandela – Chris van Wyk”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

9 + ten =