Moenie Hierdie Boek Eet Nie! – Jaco Jacobs & Zinelda McDonald

R280.00

‘n Rympie vir elke dag van die jaar, en voorwaar, dit is nié swaar om elke dag se nuwe rympie te gewaar… Jaco Jacobs se nuutse rympieboek is die prettigste ding uit.

View Detail
Compare
SKU: 9780799379211 Categories: ,

Description

‘n Rympie vir elke dag van die jaar, en voorwaar, dit is nié swaar om elke dag se nuwe rympie te gewaar… Jaco Jacobs se nuutse rympieboek is die prettigste ding uit. Tong-in-die-kies rympies, kortes en langes, versies en “poësie”, tradisioneel en modern in struktuur, haikoe en tongknopers is almal hier. Ek wens ek was nog kind. Dan sou ek kon hoop om dié boek in my Kerskous te vind!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Moenie Hierdie Boek Eet Nie! – Jaco Jacobs & Zinelda McDonald”

Your email address will not be published. Required fields are marked *