Nimmermeer – Jessica Townsend; Translated by Jaco Jacobs

R240.00

‘n Asemrowende en bekoorlike nuwe reeks oor ‘n vervloekte meisie wat die dood vryspring en haarself in ‘n toweragtige nuwe wêreld bevind, maar dan meer beproef word as wat sy in haar wildste drome sou kon glo . . .

View Detail
Compare
SKU: 9780798178822 Categories: ,

Description

Morrigan Crow is vervloek. Bestem om op haar elfde verjaardag te sterf. Maar toe die klok middernag slaan, word sy deur ’n merkwaardige man genaamd Jupiter Noord weggevoer na die geheime stad Nimmermeer. Daar word sy genooi om by die Wondergenootskap aan te sluit. ’n Lewe vol misterie en towerkrag wag op haar – mits sy vier onmoontlike proewe kan baasraak, met behulp van ’n uitsonderlike talent. ’n Talent waaroor sy nie beskik nie . . . Hierdie wonderlike vertaling deur die meesterlike Jaco Jacobs, bring hierdie sensasionele internasionale treffer nou ook na ‘n Afrikaanse gehoor!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Nimmermeer – Jessica Townsend; Translated by Jaco Jacobs”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

nineteen − 18 =