Raai Hoe Lief Is Ek Vir Jou — Sam McBratney

R140.00

Hierdie gewilde kinderboek is al 20 jaar lank in Afrikaans beskikbaar, en die geleentheid word gevier met dié spesiale gedenkuitgawe. Dit is slaaptyd vir Klein Neutbruin Hasie en, as uitsteltaktiek om die ongewenste oomblik te vermy, begin hy vir Groot Neutbruin Haas vertel hoe lief hy vir hom is.

View Detail
Compare
Category:

Description

Hierdie gewilde kinderboek is al 20 jaar lank in Afrikaans beskikbaar, en die geleentheid word gevier met dié spesiale gedenkuitgawe. Dit is slaaptyd vir Klein Neutbruin Hasie en, as uitsteltaktiek om die ongewenste oomblik te vermy, begin hy vir Groot Neutbruin Haas vertel hoe lief hy vir hom is. Dit word ‘n wedywering om te kyk wie se liefde die grootste is. In die proses speel Klein Neutbruin Hasie sy laaste bietjie energie uit en raak hy aan die slaap in Groot Neutbruin Haas se arms. Die pragtige oorspronklike illustrasies deur Anita Jeram maak die oomblikke van liefde nog meer spesiaal.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Raai Hoe Lief Is Ek Vir Jou — Sam McBratney”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

one × 5 =