Ruk-en-Rol-Rugby – Daniele Bergesio

R160.00

Rico is ’n danser. Hy is so maer soos spaghetti en so lig soos ’n muggie, maar sy droom is om rugby te speel!

View Detail
Compare
SKU: 9780798178792 Categories: ,

Description

Rico is ’n danser. Hy is so maer soos spaghetti en so lig soos ’n muggie, maar sy droom is om rugby te speel! Hy skraap moed bymekaar en vra die afrigter of hy ook mag speel. Eers raak hy nie aan die bal nie en dan duik hulle hom plat, maar sodra die ruk-en-rol-musiek oor die luidspreker begin speel, word ’n rugbyster gebore. ’n Prenteboek gemik teen stereotipering en ’n storie wat die leser sal inspireer om sy of haar drome te volg!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ruk-en-Rol-Rugby – Daniele Bergesio”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

20 + 16 =